Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Straatligkinders - Sien Is Glo | Текст песни

Leer my, leer my van liefde
Red my, red my van my vrese
Soms is dit goed om verkeerd te wees
Wil jy reg of gelukkig wees?
Of wil jy sien hoe kan ou wonde genees?
Jy was reg; dit kan genees

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

Versterk, versterk my integriteit
Verhoog, verhoog my intimiteit
Bevestig nou my identiteit
Die antwoord op dit wat ek nou wil weet
Sal ek eendag tien teen een vergeet
Die antwoord lê in die verhouding

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

Sien is glo
So kies wat jy wil sien
Kies wat jy wil glo
Kies wat jy wil glo
As jy wil sien
Moet jy jouself verloor
Jy jouself verloor
Jy jouself verloor

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Популярное сейчас
Видео
  • Straatligkinders -Sien is Glo Straatligkinders -Sien is Glo
    Rock in Afrikaans from the album Bloeisels. Upped and created by Marco B. Lyrics http://lyricwiki ...
  • Straatligkinders_Totsiens.wmv Straatligkinders_Totsiens.wmv
    Straatligkinders is an Afrikaans-rock band from the university town of Potchefstroom in the ...
  • Straatligkinders - Sketse Straatligkinders - Sketse
    verf my nou soos jy my sien wees net jouself ek skets met my oë wat ek eintlik wil sien ...
  • Gewonde Standbeeld - Straatligkinders Gewonde Standbeeld - Straatligkinders
    Straatligkinders music video for "Gewonde Standbeeld"
  • Diski Dance - Straatligkinders Diski Dance - Straatligkinders
    Straatligkinders doing their own Diski Dance for Bafana!! www.globalmouse.co. za video ...
  • Verander Die Wereld Deur By Jou Self Te Begin ... Verander Die Wereld Deur By Jou Self Te Begin ...
    Music. "Verander die wêreld deur by jouself te begin" by Straatligkinders (Google Play ...
  • MK Unplugged Straatligkinders - Genade MK Unplugged Straatligkinders - Genade
    MK Unplugged en Straatligkinders met Genade. ... (Dutch u know) For me ...