Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Straatligkinders - Die Beskermer | Текст песни

Pesni.guru - сайт для Гуру

O ek voel gevul, ek voel verstaan
O ek voel verstaan, ek voel geen blaam
Help my nou dat ek kan stewig staan
O ek voel gevul, ek voel verstaan
O ek voel verstaan, ek voel geen blaam
Help my nou dat ek kan stewig staan

Gebroke harte lê op die vloer
Almal se lewens vol leuens gevoer
Opsoek na die waarheid op verkeerde plekke
Maar die antwoord bly altyd Jy

Weg, ver weg van alles af
Sien ek Jou met 'n kersie staan
En jy hou my hart in jou hande vas
Vanaand
Vanaand

Die vrae in jou oë verander in trane van waarheid
Wat maak my reg?
Wat maak jou reg?

Dit is nie jou skuld nie
Maar jy word geblaam
Vat nie die pyn nie en hou dit net skaam
Jy's nie perfek nie
Ek's nie perfek nie

Weg, ver weg van alles af
Sien ek Jou met 'n kersie staan
En Jy hou my hart in Jou hande vas
Vanaand
Vanaand

Weg, ver weg van alles af
Sien ek Jou met 'n kersie staan
En Jy hou my hart in Jou hande vas
Vanaand
Vanaand


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-