Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Nicholis Louw - Speel Jy My, Speel Ek Jou? | Текст песни

Pesni.guru - сайт для Гуру

Speel jy my speel ek jou
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou

Jy sit my aan
Wys my met jou oë waar ek moet gaan
Jy doen dit weer
Jy wys my als wat ek moet leer

Probeer weer
Gee jy op of gaan jy my nog iets leer
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

Soek jy vir my
Soek jy my of wil jy my net verlei
Jy maak my mal
As jy so voel en in my arms val

Kom oor die lyn
Waar ek stop of gaan jy net verdwyn
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Nicholis Louw Baby, Baby, Baby Nicholis Louw Baby, Baby, Baby
    Nicholis Louw Baby, Baby, Baby ... Jy kan nie guitar speel nie 2. ... nicholis ek is ...
  • Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou
    Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou ... Nice song & my pel speel die dromme!!! Yay ...
  • Nicholis Louw - Ek Is Nog Hier Nicholis Louw - Ek Is Nog Hier
    Nicholis Louw, Ek Is Nog Hier, select musiek, afrikaans, nuwe, treffer. ... hoor die 1ste ...
  • NRG - Mayday NRG - Mayday
    @Buzzlightyear1309 Nou, luister jy maar daai Engelse shit van die Amerikaanse ...
  • Anton Myburgh - Boer en Sy Roer Anton Myburgh - Boer en Sy Roer
    Los sy grond, jy speel met 'n bom se lont (Leave is land, you're playing with a ... As ...
  • Candy Benson - Stywer Vas Candy Benson - Stywer Vas
    waar kan ek die music video download. ek hou nie baie van afrikaanse musiek nie ...