Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Machiel Grobler - Helde van die blou beret | Текст песни

Pesni.guru - сайт для Гуру

Valskermtroepe uit die lug
Vreeslose kerels wat nie vlug
Hul bewaak dit wat ons het
Helde van die blou beret

Silwer vlerke aan hul bors
Suid-Afrika se beste fors
Een honderd mans was opgelei
En hul ontvang die blou beret

Opgelei hier in ons land
Om te veg met sterke hand
Dag en nag bly hul getrou
Niks kan hul dit laat berou

By die huis wag daar 'n vrou
Hartseer bring haar so in rou
Hy't gesterf vir land en volk
So het hy sy wens vervul

Silwer vlerke aan hul bors
Suid-Afrika se beste fors
Een honderd mans was opgelei
En hul ontvang die blou beret

Maak my seun ons land se fors
Sit my wapen aan sy bors
Eendag sal hul op hom let
Gee aan hom my blou beret


Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
Нет видео
-