Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Kurt Darren - Stoomtrein | Текст песни

Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing?
Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my.
Is almal aan boord?
Hierdie trein gaan ry.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry?
Laat die wiele draai laat die spoor ons lei
Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry.
Daar's 'n brandweerman, daar's 'n prokureur.
'n Onnie op skool wat ons kinders leer.
Of jy huise bou, of jy paaie teer.
Daar's aan elke een talent gegee.
So hier staan 'n man alleen en daar staan 'n vrou.
Maar saam in 'n span kan ons drome bou.
Die fluitjie blaas, die game begin.
Daar's plek vir jou so klim nou in.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing?
Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my.
Is almal aan boord?
Hierdie trein gaan ry.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry?
Laat die wiele draai laat die spoor ons lei
Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry.
Kurt en Snotkop.
Hier kom 'n ding.
So klim op die trein en haak in.
Daar's 'n polisieman wat die boewe vang.
' Man met 'n boot hy's 'n visserman.
Of jy klere stryk, of jy skape skeer.
Daar's aan elke een talent gegee.
So hier staan 'n girl alleen en daar staan 'n ou.
Maar saam in 'n span kan ons drome bou.
Die fluitjie blaas, die game begin.
Daar's plek vir jou so klim nou in.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing?
Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my.
Is almal aan boord?
Hierdie trein gaan ry.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry?
Laat die wiele draai laat die spoor ons lei
Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry.
Instrumeteel
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in.
Jy sien die trein het baie plek so ek sê klim maar in.
En met 'n tjoekoe tjoekoe tjoekoe tjoekoe tjoekoe whoa.
Jy sien die fluitjie het geblaas en dis was ons gaan doen.
Ons vat ons drome en talente maak dit realiteit.
Hierdie trein is op die spoor en daar's geen beter tyd.
Ja met 'n tjoekoe tjoekoe tjoekoe tjoekoe klim maar op.
As almal vashou aan hul drome sal die trein nooit stop.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie in.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom sing?
Daar's 'n plekkie in die son vir jou en my.
Is almal aan boord?
Hierdie trein gaan ry.
Haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry?
Laat die wiele draai laat die spoor ons lei
Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry.
So, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie, haak 'n bietjie by.
Daar's 'n groot stoomtrein wil jy saam kom ry?
Laat die wiele draai laat die spoor ons lei
Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry.
Is almal aan boord, hierdie trein gaan ry.

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Популярное сейчас
Видео
Нет видео
-