Гуру Песен Популярное
А Б В Г Д Е Ж З И К Л М Н О П Р С Т У Ф Х Ц Ч Ш Э Ю Я
# A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

Eden - Is jy bang | Текст песни

Pesni.guru - сайт для Гуру

Kan jy my dan nie vertrou nie
Het ek jou te seer gemaak?
Ek wil jou nie net so los nie
Ek weet ek het 'n fout gemaak
Toe jy aan my raak

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Lyk my jy wil nie vergeet nie
Ek sien hoe jy terug verlang
Maar ek sal vashou en nie los nie
So baby gee my nog net een kans
Om aan jou te raak

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

En ek sien jou voor my staan
In 'n droom kom jy weer terug na my
En al weet ek jy moet gaan
Sal ons liefde nooit vergaan

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Sê my is jy bang
Dat ek jou gaan vang
Wil jy kom wil jy gaan
Wil jy sit of wil jy staan
Is jy bang

Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
  • Eden - Is Jy Bang Eden - Is Jy Bang
    Eden - Is Jy Bang. ... WALDO LOTZ KAN JY HOOR HOE KLOP MY HART ( Afrikaans ...
  • Eden Is Jy Bang Eden Is Jy Bang
    Eden Is Jy Bang. Hennie Steynfaard .... IZAK DAVEL Is Jy In Of Is Jy Uit AMPTELIKE ...
  • Is Jy Bang - JAY Is Jy Bang - JAY
    This Song is From the Soundtrack Platteland Die Liedjie is vanaf die klankbaan Platteland.
  • IS JY BANG VIDEO FINAL IS JY BANG VIDEO FINAL
    IS JY BANG VIDEO FINAL. Layla Swart. SubscribeSubscribedUnsubscribe 1616 ...