Ek het jou nie verloor nie Maar wat het jou gewen? Jou paspoort op die tafel Het my hier vasgepen Jy sê daar kom ‘n oorlog Wat diep daar in jou brand Jy vra kom ek saam na waar jy moet gaan
Jy sê dis tyd om te trek Om jou hart te vat Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat Maar jou woorde aan my Wil ek hier agter bly Want as jy vra moes jy vra Maar jy’t my gesê Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê Daar’s geen plek vir jou hier Jy sê dis tyd om te trek
Daar is soveel meer wat ek wou sê En wat ek oor wou hê Maar hier in donker Africa Wat soveel van ons vra Wat sou dit kos om net te bly Jou woorde was te duur Want wat jy wou sê Was geskryf teen die muur
Статистика страницы на pesni.guru ▼
Просмотров сегодня: 1
Видео
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD ... Die lied vra nie vir mense om te trek nie...dit vra wat gebeur met mense as hulle familie ...
DIE KAPLYN - BOK VAN BLERK (VAN CD ... om nou die spyker mooi op die kop te slaan, die wereld was nog altyd teen ons ...
Tyd Om Te Trek - Bok Van Blerk This Song is From the Soundtrack Platteland Die Liedjie is vanaf die klankbaan Platteland.
Bok van Blerk - Tyd Om Te Trek Tyd Om Te Trek 02. Afrikanerhart 03. Super Schalk 04. Brandewyn Het Nie Brieke Nie ...
BOK VAN BLERK - "Die Kaplyn" - From the CD ... FROM THE HEART OF AN AFRIKANER Bok van Blerk, born Louis ... Two songs on the ...